Elmarie's Afrikaans Poems: Waaroor 'n hart MAG breek

By WesterinkElmarie - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Sunday, March 30, 2008

Waaroor 'n hart MAG breek

‘n Hart mag nie hieroor breek nie… veral nie hieroor nie NEE Harte breek oor roosblare wat soos druppels van smart daar ver onder op ‘n blink-nuwe kis neerfladder… Harte breek oor hospitaal beddens oor ‘n borskas wat nie meer op-en-af beweeg nie oor ooglede wat nooit weer sal roer nie die stilte wat... Sign in to see full entry.

Previous: God se hamer - New Entries - Next: Ek hoef jou nie te vertel nie...

Headlines (What is this?)