Comments on Waaroor 'n hart MAG breek

Go to Elmarie's Afrikaans PoemsAdd a commentGo to Waaroor 'n hart MAG breek

Re: Mooibly

Dit is moeilik...'n mens is in 'n situasie en blameer jouself vir jou eie foute. Wat ek moeilik vind om te verstaan is hoekom ek mense so maklik kan vergewe, maar dat ek nie vir my foute vergifnis vind nie...

Dankie vir jou woorde

 

posted by WesterinkElmarie on April 7, 2008 at 11:24 AM | link to this | reply

Mooibly
Ek hoop jy oorkom jou hartseer en leer om nie net jouself te blameer nie.  Elke saak het vele kante.  Nie een van ons is verantwoordelik vir die hele verloop van die lewe nie.  Mooibly

posted by AardigeAfrikaner on April 1, 2008 at 1:02 PM | link to this | reply

Re: Yuse!
As jy nie kan verstaan nie, moenie lees nie.  Die hele wêreld bestaan nie net vir Engelse mense nie.

Translated:  If you do not understand, do not read.  The whole world does not only exist for English people.


posted by AardigeAfrikaner on April 1, 2008 at 1:00 PM | link to this | reply

Yuse!
and dishes a tory of-wovand chircum stanzas? Leek leedle da dam "cheep, cheep, cheep!" end eef eye arvour'd leasned ta you iyed noover goit no shlip atall!...sew stoop leasening alda leetle voysays
in your leetle hid end toin da radio often. Go to shlep end eve sume veal dremts.

posted by jfm32 on March 30, 2008 at 4:22 PM | link to this | reply