Elmarie's Afrikaans Poems: God se hamer

By WesterinkElmarie - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Sunday, March 30, 2008

God se hamer

Vir my is die liefde nou verlore. Want ek het dit in ‘n waansinnige oomblik misbruik. Die liefde wat jy net een keer in jou lewe voel is nou my droom van gister. Dit waarna ek so lankal oor die sterrehemel heen gesoek het is nou ‘n swart gat waarin ek vir ewig weggesuig is. Want sonder jou is daar... Sign in to see full entry.

Previous: Nagvlug - New Entries - Next: Waaroor 'n hart MAG breek

Headlines (What is this?)