Elmarie's Afrikaans Poems: Klei

By WesterinkElmarie - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Wednesday, May 21, 2008

Klei

Ons is pottebakkersklei Gebore uit die aarde Rou en onverwerk In bruin en geel en rooi word ons aan die wereld gegee Sag, buigbaar, ‘n gesiglose beeld… Ons word gevorm deur hande wat knie en vashou en sny en gooi op die lewenswiel wat ons draai en draai om en om… Klei is vergewend maar mense druk... Sign in to see full entry.

Previous: As jy vir my fluister - New Entries - Next: Skadus teen klippe

Headlines (What is this?)