Elmarie's Afrikaans Poems: Ek hoef jou nie te vertel nie...

By WesterinkElmarie - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Tuesday, April 1, 2008

Ek hoef jou nie te vertel nie...

Jy ken pyn. Ek hoef jou nie daarvan te vertel nie en wonde wat bloei en bloei en bloei. Jy ken seer. Ek hoef jou nie daarvan te vertel nie en trane wat erosiegroewe op jou gesig inkerf. Jy ken verraad. Ek hoef jou nie daarvan te vertel nie en woede wat alle mooi kleur met swart haat doodverf. Ek... Sign in to see full entry.

Previous: Waaroor 'n hart MAG breek - New Entries - Next: n Man en sy kasteel

Headlines (What is this?)