Elmarie's Afrikaans Poems: Woestynpop - 'n liedjie

By WesterinkElmarie - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Tuesday, April 22, 2008

Woestynpop - 'n liedjie

Ek wil vir jou ‘n liedjie skryf Maar het maar net my Huisgenoot taal Ag hemel tog, dit is rerig so vaal Ek wil vir jou ‘n versie bou Jou wys hoe baie ek van jou hou Ongelukkig weeg dit maar lig op die skaal. Want ek’s net ‘n Woestynpop,woestynpop ‘n blonde girl in ‘n lee wit dop ‘n woestynpop,... Sign in to see full entry.

Previous: Jy is nie hier nie - New Entries - Next: Skimme

Headlines (What is this?)