Elmarie's Afrikaans Poems: Skimme

By WesterinkElmarie - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Wednesday, April 23, 2008

Skimme

142151 Skimme posted by elmwes on April 23rd, 2008 Hulle is altyd daar jou skimme jou donkerte jou swart dae Hulle is altyd daar onuitwisbaar jou ewige skadus onlosmaakbaar. Hulle is altyd daar jou skaamte aan jou vasgebind selfs in die dood sal hul jou volg en ook, nes jy, in die diep diep donker... Sign in to see full entry.

Previous: Woestynpop - 'n liedjie - New Entries - Next: Man met die hoed

Headlines (What is this?)