Elmarie's Afrikaans Poems: Jy is nie hier nie

By WesterinkElmarie - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Monday, April 21, 2008

Jy is nie hier nie

Sterreman... Jy is nie hier Om saam met my Op die vlerke van die wind Te vlieg nie... Ek wag vir die nag Vir jou sterre Om op die rug van sterstrale Deur die hemelruim Na jou toe te gly Tot in jou sterk arms Met jou growwe hande Wat my styf vashou E. Sign in to see full entry.

Previous: Ontkieming - New Entries - Next: Woestynpop - 'n liedjie

Headlines (What is this?)