Elmarie's Afrikaans Poems: Ontkieming

By WesterinkElmarie - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Sunday, April 20, 2008

Ontkieming

Na die ysige harde winter van hartseer en verlang kom die lawenis van die lente wat nuwe lewe bring. Soos die son se louwarm strale bak op die harde, koue grond begin dit diep daar onder roer, ontkiem, beweeg. Die groenheid breek deur mure in bleek dog nuwe prag en stoot huiwerig…dog vasberade ‘n... Sign in to see full entry.

Previous: Verloor - New Entries - Next: Jy is nie hier nie

Headlines (What is this?)