Elmarie's Afrikaans Poems: Verloor

By WesterinkElmarie - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Sunday, April 20, 2008

Verloor

Ek het myself verloor in die blaaie van my boek. Ek het hom verloor in die annale van my lewe. Ek soek en soek onder klipmonumente ter ere aan pyn. Ek blaai en blaai en kyk met vergrootglasoe onder elke letter…elke woord… Hoe vind jy die mens wat jy eens was tussen al die swart ink? Sign in to see full entry.

Previous: Toemaar, daar is nog more... - New Entries - Next: Ontkieming

Headlines (What is this?)