Elmarie's Afrikaans Poems: Die lied...

By WesterinkElmarie - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Saturday, April 12, 2008

Die lied...

Jou stem se sagte nuanse is die melodie waarop ek versigtig, amper soos ‘n kind se eerste tree, weer die dansvloer van my lewe kan betree. En soos jy praat en lag in sin op wondersoete sin, begin ek draai en draai so rond en rond tot als saamsmelt in ‘n mengelmoes van genot. Jou stem se lied, o... Sign in to see full entry.

Previous: My seuns - New Entries - Next: Tyd

Headlines (What is this?)