Elmarie's Afrikaans Poems: My seuns

By WesterinkElmarie - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Saturday, April 12, 2008

My seuns

My seuns is vinkel en koljander Een blond die ander donker Een so stil die ander een luidrigtig Een versigtig die ander wilderig. Een leef na binne die ander een na buite My seuns is vinkel en koljander… Maar my seuns is ook dieselfde bloed van my bloed liefdeskinders wat my siel so voed so vreeslik... Sign in to see full entry.

Previous: Oor kuiltjies en versoening - New Entries - Next: Die lied...

Headlines (What is this?)