Elmarie's Afrikaans Poems: Tyd

By WesterinkElmarie - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Monday, April 14, 2008

Tyd

Tyd Tyd my liefling Reduseer jou tot ‘n punt Aan die einde van ‘n epitaaf. God se eindelose dog meetbare tyd. Die ewige kontradiksie. Tyd wat vloei en tyd wat stilstaan. Die tydsvirus Wat ons dae soms so stadig Soos erosiegroewe wegvreet. En tyd wat soos ‘n atoomreaksie Gate uit ons harte breek.... Sign in to see full entry.

Previous: Die lied... - New Entries - Next: My lewe is 'n skoppelmaai

Headlines (What is this?)