Elmarie's Afrikaans Poems: Oor kuiltjies en versoening

By WesterinkElmarie - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Saturday, April 12, 2008

Oor kuiltjies en versoening

My glimlag was my wapen teen die aanslae van die wereld. My glimlag maak mos kuiltjies, holtetjies in my gesig wat jy so graag wou soen. My glimlag saai sonskyn in die harte rondom my. My glimlag maak elke dag soveel harte om my bly. My glimlag wys my vreugde en al die baie liefde in my hart. Maar... Sign in to see full entry.

Previous: Ek is nie alleen nie - New Entries - Next: My seuns

Headlines (What is this?)