Elmarie's Afrikaans Poems: n Man en sy kasteel

By WesterinkElmarie - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Sunday, April 6, 2008

n Man en sy kasteel

Ek voel al die heeldag of ek my hand deur die spieel steek en na jou tas maar ek kan jou nie voel nie. Sommige dae voel dit asof ek jou so goed verstaan, asof ek so reg deur grou-grys-groen oe ingly tot binne in jou siel. So op 'n waterglybaan wat jou so vinnig en so met 'n draai-op-die-maag gevoel... Sign in to see full entry.

Previous: Ek hoef jou nie te vertel nie... - New Entries - Next: Waar is jy?

Headlines (What is this?)