Elmarie's Afrikaans Poems: Liefdeswals

By WesterinkElmarie - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Thursday, February 28, 2008

Liefdeswals

Gisteraand het jy met my gedans... ‘n Liefdeswals... Passievolle tango... Hier naby die Suiderkruis In die sagte lig van verreweg sonne Rooi, geel, sagblou planete Met die ritmiese vlerkbegeleiding Van swart Afrikakrieke... Gisteraand het jy my hand gevat... My weggevoer na ‘n beloofde land Daar... Sign in to see full entry.

Previous: Oor liefde en vryheid... - New Entries - Next: Woestynlied

Headlines (What is this?)