Elmarie's Afrikaans Poems: Woestynlied

By WesterinkElmarie - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Thursday, February 28, 2008

Woestynlied

Vanaand hou ek jou gesig ook tussen my hande... terwyl ek soos 'n blinde die storie van jou lewe, uitgekerf in vlak en diep lyne, met liefdevolle vingers lees. Vanaand hou ek jou hart ook versigtig in my hande... terwyl ek met opkrultone oor die woestynsand loop. Vanaand hou ek jou drome in my... Sign in to see full entry.

Previous: Liefdeswals - New Entries - Next: Nagvlug

Headlines (What is this?)