Elmarie's Afrikaans Poems: Oor liefde en vryheid...

By WesterinkElmarie - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Thursday, February 28, 2008

Oor liefde en vryheid...

Moenie gate in my vlerke brand met die vergrootglas se refleksie van die son nie. Moenie 'n goue ketting aan my voet vasbind en my voelsang stilmaak nie. In vryheid sal ek altyd na jou toe kom. My liefde is nie 'n helium-gevulde ballon Wat blink-rond daarbo rondsweef En dan terugval aarde toe nie.... Sign in to see full entry.

Previous: Breekbaar - New Entries - Next: Liefdeswals

Headlines (What is this?)