Elmarie's Afrikaans Poems

By WesterinkElmarie - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Thursday, February 28, 2008

Woestynlied

Vanaand hou ek jou gesig ook tussen my hande... terwyl ek soos 'n blinde die storie van jou lewe, uitgekerf in vlak en diep lyne, met liefdevolle vingers lees. Vanaand hou ek jou hart ook versigtig in my hande... terwyl ek met opkrultone oor die woestynsand loop. Vanaand hou ek jou drome in my... Sign in to see full entry.

Liefdeswals

Gisteraand het jy met my gedans... ‘n Liefdeswals... Passievolle tango... Hier naby die Suiderkruis In die sagte lig van verreweg sonne Rooi, geel, sagblou planete Met die ritmiese vlerkbegeleiding Van swart Afrikakrieke... Gisteraand het jy my hand gevat... My weggevoer na ‘n beloofde land Daar... Sign in to see full entry.

Oor liefde en vryheid...

Moenie gate in my vlerke brand met die vergrootglas se refleksie van die son nie. Moenie 'n goue ketting aan my voet vasbind en my voelsang stilmaak nie. In vryheid sal ek altyd na jou toe kom. My liefde is nie 'n helium-gevulde ballon Wat blink-rond daarbo rondsweef En dan terugval aarde toe nie.... Sign in to see full entry.

Breekbaar

Ons is breekbaar. Die wande van ons harte is gemaak van dun spinnekopsy. Ons is so breekbaar dat 'n harde ysterwoord ons in stukke laat spat. Ons is so vreeslik breekbaar dat geen gom, ten spyte van die liefdevolle en toegespitse aandag van bymekaarsit en aanmekaarplak ooit ons weer kan regmaak nie.... Sign in to see full entry.

Headlines (What is this?)