Mr Married and looking for daytime fun.
Mr Daytime Fun. Sesuur Sondagoggend. My laptop was heelnag aanlyn. Die eerste brief in my Gaydar-inbox laat my vergeet dat ek eintlik oppad toilet toe was. My kop is skielik voller as my blaas. Ek begin oorhaastig tik: “Dis beter om waarlik gay te wees as kammakastig straight! So, “Mr Married And... Sign in to see full entry.