Comments on Mr Married and looking for daytime fun.

Go to Gay Pastor Philip writings/geskrifteAdd a commentGo to Mr Married and looking for daytime fun.

Re: Re:
Familie van my (ek sal nie hier name noem nie) was opgely as pastoor en moes uiteindelik wegbreek uit die minder verdraagsame geledere.  Ek's nie seker waar hy hom nou bevind nie.  Ek dink daaraan om jou "site" se link vir hom te gee.  My oorle oudste broer was ook 'n pastoor en het so paar jaar terug beswyk weens VIGS.  Dis vir my interesant en bemoedigend om te sien dat jy nie terugstaan vir die wat oordele vel nie.  Dis regtig jammer dat mense so vassit in hulle vooroordele dat hulle soms God heeltemal miskyk in hulle kritiese kyk na hul medemens.  Verskoon as my Afrikaans dalk al ietwat verKiewie het.  Ek praat dit nog baie maar skryf bitter min daarin.  Goedgaan.

posted by AardigeAfrikaner on April 18, 2008 at 4:58 AM | link to this | reply

Re:
Ek het beslis baie op die hart - vir gays wat worstel en ook dié wat die kwessies ignoreer en so ook hulle geestelike lewe opsyskuif. As jy wil kan jy my webtuiste besoek en sien wat ek doen.www.thechapel.ws 

 dankie vir jou kommentaar!  - sien jy bly in die vreemde?


posted by Gay_Pastor_Philip on April 17, 2008 at 5:57 AM | link to this | reply

Is blogit vir jou 'n uitlaatklep of probeer jy iets deel?  Is daar baie afrikaanse mense wat hier lees?  Genoeg vrae van my kant.  Jou beurt:

posted by AardigeAfrikaner on April 17, 2008 at 5:23 AM | link to this | reply