Gay Pastor Philip writings/geskrifte

By Gay_Pastor_Philip - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Gay & Lesbian

Thursday, April 17, 2008

Mr Married and looking for daytime fun.

Mr Daytime Fun. Sesuur Sondagoggend. My laptop was heelnag aanlyn. Die eerste brief in my Gaydar-inbox laat my vergeet dat ek eintlik oppad toilet toe was. My kop is skielik voller as my blaas. Ek begin oorhaastig tik: “Dis beter om waarlik gay te wees as kammakastig straight! So, “Mr Married And... Sign in to see full entry.

Monday, April 14, 2008

Edit jy jouself om aanvaar te word en in te pas? Philip Liebenberg.

Edit jy jouself om in te pas? Philip Liebenberg, Die Kapel, 13 April 2008. Efesiërs 4:25 • Noudat julle die valsheid afgelê het, moet julle onder mekaar die waarheid praat, want ons is lede van dieselfde liggaam. Die grys area van valse behoort • In Desember het ek my niggie en haar man getrou. Dit... Sign in to see full entry.

Friday, April 11, 2008

Toe ek "straight" was was ek 'n gedrog.

Ek het vrede met my gay oriëntasie gemaak en uit die kas geklim – deur Philip Liebenberg, pastoor van Die Kapel, Melville, Johannesburg, Suid-Afrika. (Geskryf in November 2006) Om van gay- en gelowig-wees in dieselfde asem te praat was vir my die ondenkbaarste konsep. En so is dit vandag nog vir die... Sign in to see full entry.

Headlines (What is this?)