Elmarie's Afrikaans Poems: Mense

By WesterinkElmarie - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Monday, April 28, 2008

Mense

Ons is almal dieselfde Want ons is mense Ons bloei deur ons stukkende velle Ons huil trane Ons word gebore deur geboortekanale. So veg ons almal ons weg na die lig ‘n Pad na die lewe ‘n Pad na die einde… Ons is dieselfde Want ons is mense Ek kyk rondom my na die mengelmoes van mense so maklik om net... Sign in to see full entry.

Previous: Man met die hoed - New Entries - Next: Hoeveel keer?

Headlines (What is this?)