Elmarie's Afrikaans Poems: Ek mis jou

By WesterinkElmarie - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Thursday, April 10, 2008

Ek mis jou

Reen. Ag, hoe smag ek nie na die reuk van reen nie. Na die warm-soet druppels wat die sand laat ontplof. Na water wat in kieliestraaltjies teen my nek afhardloop. Om saam met jou in die reen te lag…na jou wat my hare met ‘n growwe handdoek kan droogvryf… Sterre. Ek mis die lig van jou sterre wat so... Sign in to see full entry.

Previous: Ek treur oor Afrika - New Entries - Next: Ek is nie alleen nie

Headlines (What is this?)