the Psalms of Daniel: Wese van Welwillendheid

By AardigeAfrikaner - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Tuesday, June 24, 2008

Wese van Welwillendheid

Suf gesif aan leuens en halfwaarhede stort ek soms stilweg ineen waarde, waarheid, welwillendheid raar eienskappe in 'n woeste wêreld agendas en agterdog alomheen wie is wie en wat is wat? ek kan dit nie oorlaat aan vreemdes om te dikteer wat ons moet glo elkeen moet sy pad self vind maar baie sloer net voort en val oorboord sonder 'n samehangende stem word ons ook maar net nog ape wat soos gekke en swape dronk deur die nag van onheil strompel soos wese sonder tuiste waar is my huis nou?... Sign in to see full entry.

Previous: Timeless Scribes - New Entries - Next: Wieg van die mens/Cradle of man

Headlines (What is this?)