My Afrika in Skerwe
Van lank geleë het ons jou betrag ons droomland van onbetwiste prag van kinders onder 'n warm son wat lag en velde oop en ruim en grasland sag Hier wou ons die einde in vrede inwag nou lê die kinders in die veld geslag en onderkruipers en diewe lê op wag vir onskuldige kinders van God in die nag Die tyd kom nader vir die laaste jag Dit help nie meer om te lank te wag Moeg is ons van trane en weëklag Ons sal nou moet opstaan met mag Dan sal ons nie meer paai dan sal ons nie meer wit vlae swaai... Sign in to see full entry.