Elmarie Westerink: Ek wonder

By WesterinkElmarie - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Wednesday, June 4, 2008

Ek wonder

Soms...net soms wonder ek oor die stilte wat my ore so laat dreun. Soms...net soms dink ek aan oorvloed en aan te veel woorde wat mense stom kan maak. Kontradiksie Antitese Ironie? Soms...net soms vra ek oor 'n lee wit skerm en dorre droogheid wat harte laat oopbars... Ja, soms net soms wonder ek... Sign in to see full entry.

Previous: Life begins at 40 - New Entries - Next: Oh what a life in words

Headlines (What is this?)