Go to Elmarie's Afrikaans Poems
- Add a comment
- Go to Verloor
Re: Re: Never mind, ek het vir 'n oomblik gedink ek skrik dalk mense af met
my aardige benadering. Kyk bietjie na die res van die webwerf waarvoor ek 'n skakel in my artikel oor kos en brandstof het en laat my weet wat jy van die vrou se bevindings dink. Ek vind dit geweldig interresant. Natuurlik net as jy wil. Dis nou al half 3 die nag en ek gaan nou gaan slaap. Mooibly!
posted by
AardigeAfrikaner
on April 20, 2008 at 7:28 AM
| link to this | reply
Re:
Alaira agterstevoor? Skuus. Het nie 'n idee waarvan jy praat nie? Maar ek sal dit opsoek.
posted by
WesterinkElmarie
on April 20, 2008 at 7:09 AM
| link to this | reply
Enige idee wie die skrywer is waarna in alaira agterstevoor se onlangse skrywe verwys word?
posted by
AardigeAfrikaner
on April 20, 2008 at 6:22 AM
| link to this | reply
'n Antwoord op 'n vorige vraag van jou
EK het al geld spandeer op sogenaamde poësie wat op die ou end niks meer as 'n saamvlans van "fancy" woorde oor 'n gewaagde onderwerp was nie. En dit van 'n professor in litteratuur. Ek sal beslis 'n bundel van jou gevoelvolle digwerk koop.
posted by
AardigeAfrikaner
on April 20, 2008 at 6:19 AM
| link to this | reply
Re: gesels gerus!
posted by
WesterinkElmarie
on April 20, 2008 at 6:15 AM
| link to this | reply
Ek het nie regtig kommentaar op jou gedig nie. Mind jy as ek sommer hier gesels?
posted by
AardigeAfrikaner
on April 20, 2008 at 5:18 AM
| link to this | reply