the Psalms of Daniel: for "Children of the Wind" only

By AardigeAfrikaner - About Me - E-mail this page - Add to My Favorites - Add to Blog List - See other blogs in Poetry

Thursday, August 7, 2008

for "Children of the Wind" only

In herinnering aan "Frits Deelman en die skepe van Mars" en "Swart ster oor die Karoo" Soos vreemdes in 'n vreemde wêreld dwaal ons rond vind ons oneindige plesier in die stof en op die grond Om ons maal die aardbewoners rond al lekkende aan hierdie en daardie ou wond swaarmoedig het ons tot nou gedwaal en toe eendag onthou van ons feesmaal nou kyk ons met nuwe mense oë vanuit die toekoms na dae lank vervloë Ons het die ritme ingehaal en nou is ons nie meer verdwaal Moet asb nie "funny"... Sign in to see full entry.

Previous: Athena - New Entries - Next: Never too far out of Mind

Headlines (What is this?)