Gehasie
If you don't understand, my apologies, but this simply doesn't work in any other language and is written by an Afrikaner for Afrikaners. Van waar gehasie? wat 'n konfrontasie gee my net 'n bietjie spasie dan bou ons 'n nuwe nasie wat is die okasie? ek soek net 'n ou plasie Welkom by my opstel dis nog nie 'n opstal gee my net 'n bietjie grasie dan bou ons 'n nuwe nasie wat is die geval? die mensdom word heel mal Is ons nog verlore trap ons nog mense spore gee my net 'n bietjie ruimte dan hoef ons... Sign in to see full entry.