As jy maar kon weet
Ek sien 'n mooi vrou met 'n direkte kyk en onverbloemde seerkry wat woorde kan weef en kwaste laat sweef In my spieël is 'n man met 'n harde blik en 'n woestheid wat nie wil weg wat woorde wil vergeef met kwaste wat streef Iewers tussen ons was daar vir 'n tyd 'n elektroniese empatie met woorde geweef en vergeef en kwaste wat streef om te sweef As jy maar kon weet hoe absoluut gewoon my elke dag omgaan met anderwêreldse dinge wat in my draal wat hierdie een soms geheel laat verdwaal Ek trek... Sign in to see full entry.