the Psalms of Daniel: Vensters

Monday, July 14, 2008

Vensters

"Kyk hoe huil die vensters" (gesing deur Laurika Rauch/geskryf deur?) Hierdie deuntjie draai deur my gedagtes van alleen wees en reën van wolke en van oë wat nie meer seewater maak van klagtes tog bly daar 'n sweempie van bewoë Ek los dit en dit maak 'n draai wie weet waar dit in die onbewuste waai my Heelal Herder voel dit wel as ek vir Hom my klag vertel Dit reën na binne in my wieglied kraal waar al die ou karakters in my siel rondmaal sonder dat ek een van hulle hoef te haal kom ry hul my... Sign in to see full entry.

Copy (or write down) this entry's web address (URL), which is:

Next, go to the email or web page where you want to link to this entry, and paste (or type) the web address.

Previous: Give me your Blackened Soul - New Entries - Next: No More

Headlines (What is this?)

Referrals - About Us - Press - Terms of Use - Privacy Policy - Conduct Policy - Try Gozoof!
Copyright © 2009 Shaycom Corporation. All rights reserved.