Toe ek "straight" was was ek 'n gedrog.
Ek het vrede met my gay oriëntasie gemaak en uit die kas geklim – deur Philip Liebenberg, pastoor van Die Kapel, Melville, Johannesburg, Suid-Afrika. (Geskryf in November 2006) Om van gay- en gelowig-wees in dieselfde asem te praat was vir my die ondenkbaarste konsep. En so is dit vandag nog vir die... Sign in to see full entry.