Gay Pastor Philip writings/geskrifte - Blogithttp://www.blogit.com/Blogs/Blog.aspx/Gay_pastor_Philip_writes_skryf/Gay pastor Philip Liebenberg writes what is on his mind.
Gay pastoor Philip Liebenberg skryf oor dit wat in sy gay kop is.hourly12000-01-01T12:00+00:00Mr Married and looking for daytime fun.http://www.blogit.com/Blogs/Blog.aspx/Gay_pastor_Philip_writes_skryf/537743Mr Daytime Fun. Sesuur Sondagoggend. My laptop was heelnag aanlyn. Die eerste brief in my Gaydar-inbox laat my vergeet dat ek eintlik oppad toilet toe was. My kop is skielik voller as my blaas. Ek begin oorhaastig tik: “Dis beter om waarlik gay te wees as kammakastig straight! So, “Mr Married And...Edit jy jouself om aanvaar te word en in te pas? Philip Liebenberg.http://www.blogit.com/Blogs/Blog.aspx/Gay_pastor_Philip_writes_skryf/537018Edit jy jouself om in te pas? Philip Liebenberg, Die Kapel, 13 April 2008. Efesiërs 4:25 • Noudat julle die valsheid afgelê het, moet julle onder mekaar die waarheid praat, want ons is lede van dieselfde liggaam. Die grys area van valse behoort • In Desember het ek my niggie en haar man getrou....Toe ek "straight" was was ek 'n gedrog.http://www.blogit.com/Blogs/Blog.aspx/Gay_pastor_Philip_writes_skryf/536326Ek het vrede met my gay oriëntasie gemaak en uit die kas geklim – deur Philip Liebenberg, pastoor van Die Kapel, Melville, Johannesburg, Suid-Afrika. (Geskryf in November 2006) Om van gay- en gelowig-wees in dieselfde asem te praat was vir my die ondenkbaarste konsep. En so is dit vandag nog vir...