the Psalms of Daniel: "Van" her hindering

Friday, July 4, 2008

"Van" her hindering

Moes jou woorde my nou her hinder an daai tyd funny jaar? an rook en brille en haar ander grille ek stap toe sommer uit innie wind wat van die sneeu af waai en suig 'n ou beeld uit my pyp en gooi die gevoelens van bevoelings innie wind ai! die speelse dinge wat soms pla! ek sit weer en nou wonder ek ook weer waar is jy mens en wat doen jy? hoe voel jy en wat dink jy? vosperd van lank geleë ek is nou alleen ek smelt sommer weg in die wêreld tydelik moeg verlang Sign in to see full entry.

Copy (or write down) this entry's web address (URL), which is:

Next, go to the email or web page where you want to link to this entry, and paste (or type) the web address.

Previous: Wings and other hidden things - New Entries - Next: Super Crime

Headlines (What is this?)

Referrals - About Us - Press - Terms of Use - Privacy Policy - Conduct Policy - Try Gozoof!
Copyright © 2009 Shaycom Corporation. All rights reserved.