the Psalms of Daniel: Wit Afrikaner Grafte

Friday, May 9, 2008

Wit Afrikaner Grafte

Sagkens drup a druppel bloed so teer veraf en lank geleë met tyd verlep waar trane en troebadoer saamsweer om nuwe dae in nuwe dade te omskep verwelk tog nie nou so vroeg na lentebloei verwerp die grou en omhels die nuwe groei waarom klink ek altyd so alleen? en die res veg vir ou verwelkte ideale Is alle Afrikaners dan versteen? in gedoemde dae van ou korale Weggevoer in drome van mag en prag Moet julle eers beleef, die lang mes nag? Sign in to see full entry.

Copy (or write down) this entry's web address (URL), which is:

Next, go to the email or web page where you want to link to this entry, and paste (or type) the web address.

Previous: Angel Singet - New Entries - Next: The Son of Man

Headlines (What is this?)

Referrals - About Us - Press - Terms of Use - Privacy Policy - Conduct Policy - Try Gozoof!
Copyright © 2009 Shaycom Corporation. All rights reserved.